top of page

'n Versameling deur Marcel Versfeld
Witgoud en Wonderwerke
Dis die jaarlikse Algemene Vergadering. Jy weet, daai een waar almal so ernstig lyk, maar eintlik net wag vir die koek en koffie tussen...
Marcel Versfeld
Jul 22


Taj Mahal
Op ’n sonnige Dinsdagoggend op die plaas, sit Ruan en Michelle, die 10-jarige tweeling, aan die kombuistafel. Dis tuisskooltyd, en Ma...
Marcel Versfeld
Jul 22


Gehoorsaamheid, die prys wat ander betaal
My Liewe Moeder, Annette en Elizabeth asook Michelle, Ruan, Jotham en Lanetia Na aanleiding van wat Oswald Chambers skryf oor die gevolge...
Marcel Versfeld
Jan 15
Afrikaans en Engels
As my “airtime” opraak Deur Marcel Versfeld Afrikaans en Engels werk nie altyd lekker saam nie. Ons Afrikaners probeer regtig hard om die...
Marcel Versfeld
Jul 4, 2023
God se liefde is soos… 'n Versie Psalm (Mei 2023)
God se liefde is soos… Die sand korrels tussen Lüderitz en Walvisbaai... Die reëndruppels uit NZ se lug... Die lang wit wolke wat NZ se...
Marcel Versfeld
May 24, 2023
Loftus Versfeld en Babapoeier
Wat op aarde het Loftus en babapoeier met mekaar te doen? Net mooi niks. Hierdie twee staaltjies is eenvoudig net te goed om waar te...
Marcel Versfeld
Jan 10, 2023


Bye Boer, ‘n Bakkie en kat koop...
Deur Marcel Versfeld Desember 2022 Carike sing iets van 1891, toe die Byeboer uit die bed op staan. Maar dis 2022, dis donker, dit reën...
Marcel Versfeld
Dec 22, 2022


Haai daar...
My swaer Swannie dink ek is mal. My vrou wil glad nie saam gaan nie en my kinders het my maak belowe om dit nooit weer alleen te doen...
Marcel Versfeld
Feb 24, 2022


Marcel Versfeld
Feb 22, 2022


Fietsry en die Storm
(Deur Marcel Versfeld Februarie 2022 ) Anne-Marie en Susan en hulle boetie Johan, het langs die brug gebly. Dit was dié kant van die...
Marcel Versfeld
Feb 22, 2022


We want to see Jesus – can you please help us?
Johannes 12:21 Baie mense, die hele wêreld, vra vandag dieselfde vraag. Wat en wie sien hulle as hulle na my kyk? Is ek ‘n goeie beeld v...
Marcel Versfeld
Apr 8, 2021


Hoe sien die wêreld dat ons sy dissipels is?
Johannes 13v35 Ons het mooi groot ouditoriums waar ons op ‘n Sondag bymekaar kom. Party van ons loop met dik Bybels onder die arm rond....
Marcel Versfeld
Apr 8, 2021


Kop was of voete was?
Johannes 13 Al die dissipels het genoeg droog gemaak, foute gemaak, seergemaak en teleurgestel dat Jesus “hulle koppe kon was” (dis mos...
Marcel Versfeld
Apr 8, 2021


10 – 9 – 8 – 7….
“Ses dae voor die Paasfees”. In dieselfde hoofstuk staan daar ook “die tyd het gekom”, “vir hierdie uur”, “nog net ‘n kort tydjie”. Dis...
Marcel Versfeld
Apr 5, 2021


Liefling Seun van die Sandrivier
31 Desember 2020 Hard en duidelik het almal dit gehoor. Weerklink, helder klank laat almal wonder. Uit die hemel, die Troonkamer, tot in...
Marcel Versfeld
Feb 28, 2021


My Kombersie
Die mense wat ek al lank lief het Is vanaand ver. Hulle is my voel-‘bersie Maar voel so ver. Die mense wat ek al lank liefhet soos...
Marcel Versfeld
Feb 28, 2021


Pot-en-Deksel
24 November 2020 “Ek is soos ’n breekbare kleipot… Tog dra ek ’n baie waardevolle skat hier binne-in my rond.” 2 Korintiërs 4:7 Die...
Marcel Versfeld
Feb 28, 2021


Ai jai jai !
“Op of af?”, dink ek. Eintlik is daar nie eers tyd vir dink nie, want hier kom die Prado. Dis nou of nooit… Ek staan voor die val-hek en...
Marcel Versfeld
Jan 6, 2021


NZ Lesson 1 – Friends and Family are closer than you think
We are not designed to be lonely sojourners. Facebook “friends” helps to keep contact with some people, but real friends are the ones I...
Marcel Versfeld
Nov 11, 2020


NZ Lesson 2 – God is here
Boney-M sings “By the rivers of Babylon…. how shall we sing the Lord’s song in a strange land?” The people of Israel believed that God’s...
Marcel Versfeld
Nov 10, 2020


bottom of page